top of page

Ons Produkte

Betroubare en kwaliteitdienste vir elke plaasprojek.

Ons nooi kliënte uit om ons te kontak vir ’n gratis, geen-verpligting-kwotasie. Elke projek word individueel beoordeel om die beste moontlike oplossing en waarde te verseker.

Sonpaneel Rame

Metaalrame vir sonpanele vervaardig volgens installasiebehoeftes.

Prys op kwotasie.

Sleepwaens

Bou, oorbou en herstel volgens kliënt behoeftes.

Prys op kwotasie.

Oopskuifhekke (Oprit)

Oop skuifhekke vir opritte en toegangspunte.

Prys op kwotasie.

Veiligheidshekke

Stewige veiligheidshekke ontwerp volgens kliënt se spesifikasies.

Prys op kwotasie.

Diefwering

Pasgemaakte diefwering vir plaas en eiendomsveiligheid.

Prys op kwotasie.

Rooikat Hok – Dubbel

Dubbele rooikat hok vir verhoogde kapasiteit en praktiese hantering.

R3 250.00

Rooikat Hok – Enkel

Duursame rooikat hok geskik vir veilige en effektiewe gebruik op die plaas.

R2 250.00

Spinnekopkraal Logo_cream long.png

+27 72 698 4906

Klein Karoo: Oudtshoorn | De Rust | Uniondale | George | Mosselbaai

Groot Karoo: Prince Albert | Merweville | Fraserburg | Sutherland

bottom of page